Tiete Dag

Posted in Uncategorized on April 3, 2009 by domparra

Ons weet dit is wat die manne soek, so ons wys dit, en so conquer ons die wereld.

tiete

ek-watch-jou

Lees voort

Vinkel en koljander. Die een lyk nes die ander.

Posted in Uncategorized on Maart 24, 2009 by domparra

Elke dag lyk Daagliksedoos of is dit nou Kommintaar, meer na Bosparra.

Hulle het groot vertel hoe hulle klaar is met Frank Botha. Hoe die nuwe blog anders gaan wees ens. En toe. Die nuwe blog was skaars op lyn toe begin hulle baklei met WATKYKJY. Hoe lui die leuse? Jy kan vir Jockstrap uit PTA WES vat maar jy kan nie die PTA WES uit Jockstrap vat nie.

Hoekom bly julle nie by julle wenresep nie? Daar gaan nou niks aan op julle site nie. Amper so min soos op die site. Dit is mos duidelik dat julle hits ingerol het van Dellie en haar skinder pelle, toe julle vir Frankie so gedreig en afgekraak het. Dit is wat julle aanhangers soek. Wat dink julle sal gebeur as Jerry Springer sy show soos Oprah s’n probeer maak? Geen van die Danvilliete gaan meer kyk nie.

Nou wonder ek. As ek reg is dat dit dieselfde mense is wat bosparra en kommintaar run. Gaan Bosparra toemaak? Die twee sites lyk en operate dieselfde. Gaan Bosparra delete word omdat hulle dalk bang is vir hofsake?

Wat dink jy? Word die 2 deur dieselfde mense gerun? As bosparra toemaak, gaan platkuif ‘n comeback maak as Komminkuif, Vonkeltaar of KommiNar

PS: Hou by die fokken onderwerp. As jy vir ME, Illana, Ricky, Griffel of platkop wil vloek. Stuur vir ons ‘n email oor iets van hulle wat jou afsit en ons plaas dit op ‘n post waar julle mekaar kan vloek.

Ag ok dan kry ons seker geen comments nie. So vloek mekaar maar. Probeer net asb een comment plaas oor die onderwerp.

Ek sit maar net en lag

Posted in Uncategorized on Maart 17, 2009 by domparra

Vanaand plaas ek so paar gevleulde woorde daar van die dam se kant. Ek kan maar net sit en lag. Wonder of hulle verstaan wat hulle skryf?

http://www.bosparra.com/?p=12968

Comment by Didikind

2009-03-17 15:51:45

Ek mag (en is dalk) vreeslik dom klink, maar kan nie verstaan hoekom mense op blogs so inmekaar se karakters kan klim nie. Ek verstom my oor dit wat ek lees en verstaan die helfte van die tyd nie eens waaroor alles gaan nie????

Meng jou met die semels dan vreet die varke jou breinselle op

<!– –>Comment by Rimpel
2009-03-17 15:53:37

Hulle teiken gewoonlik mense wat deur ‘n moeilike tyd gaan.

Soos Jurie en Hestrie. Joost en Amor. Steve en Natasha. Hulle kinders. Ek wil nie boeke hier skryf nie. Gaan lees maar deur Bosparra se argiewe. Barbie? Boeremag? en en en

<!– –>Comment by Didikind
2009-03-17 15:55:14

Hond eet hond soort? Laat nie die son oor die ander skyn nie. Ai tog, klink of dit almal Afrikaanse bloggers is!

Daar waar jy jou tyd spandeer skyn die son nooit vir niemand nie. Didi

<!– –>Comment by Didikind
2009-03-17 15:59:48

Ek geniet die meeste mense se blogs, naderhand voel dit soos familie en is jy hartseer saam met die skrywer as daar iets gebeur, juig jy as die son weer vir hul skyn. Maar hier is sekere blogs waarmee ek nie eens geassosieer wil wees nie, afgesien van die taalgebruik (kru woorde) is daar ‘n erge venynigheid wat my totaal verboureer. Sal diegene die moed hê om dit wat hulle van ander bloggers sê in hul gesigte te sê? Ek glo nie.

Taalgebruik? Lees jy Woepsie en sy pelle se comments mis?

Sal julle klomp die moet hê om al julle dinge in die celebs en politikuste se gesigte te sê? Ek dink nie so nie. Dit is hoekom julle skuilname gebruik.

 
 
Comment by suidoos
2009-03-17 15:56:16

Rimpel, ek stem saam

As jy my nie eens ken nie, hoe kan jy met gesag enige iets oor my karakter sê ….. eintlik WAAROM wil jy iemand se karakter aanvat ????? Ons doen dit nie van aangesig tot aangesig nie, waarom op ‘n blog?????

Suidoos. Ek is bly om te sien julle ken vir Jurie, Steve, Joost, Barbie en en en.

Julle is belaglik!!!!!!!!!!!!!!!!

En nou is ek klaar gepost vir so paar dae. Voor my lewe ook bestaan uit blogs.

Ek wil nie my daaglikse bestaan voer deur te wonder wie wat van my, of iemand anders, iewers op ‘n blog geskryf het nie. My vriende en familie afskeep agv blogging nie. Dit is die lekker van bosparra aanvat. Jy hoef nie baie tyd te mors nie. Gaan op internet. maak enige post oop. 10min dan het jy iets om oor te skryf.

Hokaai stop die Boelie

Posted in Uncategorized on Maart 17, 2009 by domparra

Hoe stop mens die internet boelies?

Maklik gee geen persoonlike inligting. Wees anoniem.

Andersins maak soos ek. As daar mense is wat jou ken en jy bedryf ‘n blog, doen die volgende.

Moenie mense op jou blog aanval of beskinder nie. Moenie op ander blogs onder jou eie naam mense aanval en beskinder. Iewers gaan jy iemand afpis en dan kan hulle jou kak gee. Veral as jy persoonlike inligting op sites of jou eie blog gee. As iemand jou afpis. Maak ‘n blog soos die oop en gee hulle gas. Wees anoniem. Moenie die blog op gewilde blogs of jou blog gaan adverteer om hits te kry nie. Hulle kan dalk jou IP sien. Of  kry eers een van daai IP generators voor jy dit doen. Moet geen links van jou persoonlike blog of visa versa gee na die ander een nie.

Baie belangrik! Wees versigtig. Moet niemand vertou nie. Die mense waarmee jy heeldag gesels is dalk nie so heilig as wat hulle voorgee nie. Pasop vir wie jy persoonlike inligting email. Net soos jy met sommige vriende in die siviele lewe soms vassit, gebeur dit ook op die internet. So die persoon vir wie jy so gereeld emails stuur, kan miskien kwaad wees vir jou, en dan jou gas gee onder enige naam. Jy sal nie eers weet nie. Oppas vir hierdie mense wat die hele dag en nag op die internet sit. Baie van hulle het ongelukkige lewens en spandeer dan hul tyd hier. Hulle het frustrasies en sal vriendelik met jou wees en altyd vra jy moet hulle mail of jou mail. En as jy weer sien kry jy kak van iemand anoniem wat blykbaar baie van jou weet.

Pasop vir mense wat vra jy moet vir hulle fotos mail. Wat uitvra oor gesellighede, verjaarsdae, waar jy op skool was, waar jy bly, beroepe, persone, bloggers ens. Wat is die storie van nuuskierigheid en die duiwel?

Ek sal graag vir julle ‘n voorbeeld wil wys van ‘n blog wat niemand kwaad maak nie. maar as ek ‘n link na my ander blog gee, dan oortree ek al die bogenoemde reels. {meeste van julle kuier anyway daar}

Dit is baie maklik. Onthou. As jy van jou frustrasies ontslae wil raak. BLY ANONIEM.

Die mense sal altyd die skuld pak op Botha, Griffel, Ricky, Me of Illana.

Maar as jy jou uitgee as ‘n toffie sal jy ge-eet word.

Hier gaan ons alweer

Posted in Uncategorized on Maart 17, 2009 by domparra

Irrefokkentasies!!!! Hoeveel keer moet ons nog hoor van iemand se kak lewe. Hoe mense hulle kak gee ens.

As jy jou blog wil sluit of delete. Doen dit net fokken asseblief. Hou op om aandag te soek.

In die tyd wat ek hier en daar afrikaanse blogs lees het dit nou al vele kere gebeur. Elke kort kort soek iemand bietjie simpatie of miskien hits. En die boodskappe stroom in.

Nee moenie!

Ons gaan jou mis.

Fok man. Hoekom gaan julle hulle mis. Julle weet mos hulle is more weer terug. Of hulle gaan weerligstraal-in-die-hol-ervaring beleef en dan vertel. Nee ek het besluit dat mense my nie gaan onderkry nie en verder blog. Frank is mos die ou meester met die taktiek.

http://onderdiemaanensterre.wordpress.com/

http://meermin.wordpress.com/2009/03/12/earth-hour/

Wat is ou Platkop se leuse? Pak jou lappe en scram. Ons wil nie julle geteem hoor. Maak soos daai aap Ricky Louw. As hy vertel hy gaan een van sy vele blogs delete, dan doen hy dit. Soek nie hier aandag nie. Ons weet natuurlik hy gaan weer iewers een oopmaak. En ons wag vir die dronkgat. Alta ook. Ek is seker ek het onglangs ‘n blog raakgesien wat so alla Alta lyk.

Meermin. Ek wil nie eers aan jou kommentaar lewer nie. As selfstandige vrou weier ek om jou blog te lees. Ek wil nie hoor hoe onderdanig aan jou fuctup man is jy nie. Staan op, delete jou blog, hou op tyd mors op die internet en gaan sort jou lewe uit.

Hier die hele post help natuurlik fokolos. Ons gaan dit weer sien. Keer na keer. As jy deur die afrikaanse blogs se argiewe gaan lees, sal jy seker op 90% van hulle dieselfde storie iewers kry. Ons afrikaners is mos deesdae net soos al die ander rasse en kulture. Ons doen fokkol. Maar ons kan kla en kerm heeldag.

PS: As ek gatvol is vir die blog sal hy net so bly staan. Wag tot wordpress hom delete. Of as ek uitvind hoe delete mens dit dan sal jy net eendag hier kom inloer en hy is weg.

PsPs: Ek sal op die volgende post vertel hoe om nie geboelie te raak nie.

Bewe die broeke?

Posted in Uncategorized on Maart 12, 2009 by domparra

Mis ek iets?

Ek spandeer nou nie my kosbare tyd om heeldag Bosparra te lees nie, maar iets lyk vir my vreemd.

Vandat Baas Steve sy stem dik gemaak het, het ek nog nie weer iewers op bosparra gelees van ‘n celeb wat aangeval word nie.

Daar was geen post oor Steve, Joost, of enige van hul ander gereelde teikens nie. Platskyf het nie eers iewers by sy stukkie kommentaar onder elke post, iets oor Steve kwyt geraak nie.

IS JY NOU SKIELIK BANG GROOTBEK?

Wonder of Nicolas vir Steve gekontak het na ‘n sekere emailtjie.

Kom Platskyf. Gooi more vir ons weer daai brawades. Gooi so paar van jou snaakse woordjies oor Mnr Bolhuis. Toe choppertjie.  Ons weet jy kan. jy is mos nie bang nie. Kop jy?

Agter elke man, staan daar ‘n vrou

Posted in Uncategorized on Maart 11, 2009 by domparra

Daar is lewe. Hulle het weer iets om voor te veg. Die dames van Steve se spoegblog staan op en daar is sommer ‘n nuwe passie in hulle skrywes.

http://onderdiemaanensterre.wordpress.com/2009/03/10/chucky1-en-chucky2/

Vir lank het hulle in die donker gesit. Stil gebly en die houe gevat. Maar na een inskrywing van Die Baas het hulle weer lewe. Hulle is lus om te veg. Vir volk en vaderland en Steve. Platkuif die vroue is op jou. Pasop

PS: Vriendinne ek hoop van harte hier gaan iets van kom. Maar moet asb. nie te gou opgewonde raak nie. Speel jou kaarte mooi. Moenie jou naam gat maak deur alles te glo wat ander mense vertel nie. Vra maar vir die parras wat so aan Platkuif se lippe hang.

GIRLPOWER!!!!!!!!!!!!!!

GOOOOOOOOOOGLE

Posted in Uncategorized on Maart 11, 2009 by domparra

En die stemme gons. Het Steve vir Platkuif ontmasker? Gaan hy hom dagvaar? Hier kom groot sports. Ek persoonlik dink die internet is moerse funny en mense moet dit nie te ernstig opneem nie. Veral die klomp wat mekaar wil dagvaar ens.

http://stevehofmeyr.co.za/website/index.php/articles/steves-archived-articles/steve-se

Weet julle hoe om google te gebruik? Ons weet lankal wie is Platkuif. Hoop nie Steve het dit nou eers agter gekom nie.

Die post die anderdag oor Platkuif was maar net spot en bietjie stirr oor al die rumours hier op die afrikaanse blogs. Domparra het gedink dit is snaaks om die rumours bietjie aan te por.  Maar as enige iemand regtig wou weet wat Platkuif se regte naam is kon julle maar net gaan google het.

Baie maklik. Google Platkuif met so paar ander dinge by soos afrikaans ens. Dan kom jy by die site uit.

http://pub8.bravenet.com/forum/656562998/

Scroll af. Click op die post wat hy geskryf het. Dit was iets oor erfenis dag. 2006 dink ek. By die post. Click op Reply. En bobsjouuncle daar staan sy naam en van op sy absamail adres. Sedert 2006.

Ek stel weer: Ons dink die internet is moerse snaaks en mense vat dit te ernstig op. Die wat ons  nie iemand regtig wil expose nie. Maar as mense nou maak of hulle iets moerse reg gekry het. Dink weer. Ek is seker vele mense wat regtig al in die verlede iets van Platkuif gesoek het, sou al die inligting kon kry.

GOOOOOOOOOGLE …’n vriendin vir elke vrou

Go Steve.

Parras ek hoop nie daai site bly oop en al julle ip adresse is daar as die polisie dalk beslag vat van goedere vir bewyse nie. Dalk kan julle ook gedagvaar word vir goed wat julle kwyt geraak het op bosparra. Hierdie is net rumours. Domparra weet nie hoe werk die wette nie.

Kommintoria

Posted in Uncategorized on Maart 9, 2009 by domparra

Vir volk en vaderland:

Joost v d Westhuizen

Mike Bolhuis

Bakkies Botha(bid heeldag, vingers wys na bo gedurende die game, maar is die grootste vuilgat op die veld)

Bulls Babes

Bloubul span

Bloubul ondersteuners

Steve Hofmeyr(Mal oor sy musiek, maar ongelukkig kommin soos grond)

Platkuif

Al Steve en Doost se slette

Illana Pretorius

Kurt darren

Leani May (weet nie of sy in Pretoria bly nie, maar sy sing van Pretoria, as sy,volgens berigte, nie so dronk op die verhoog is en die woorde vergeet nie)

Kerke en dominees wat aldag baklei.

Sal hier stop. Dit sal seker makliker wees om al die afrikaanse vanne in die PTA telefoongids te scan en te paste.

Enige ander afrikaanse dorpies waar ons afrikaners hul ware kleure wys?

Bloemfontein? Naka, Ollie, Hansie, Soekie(snoekie? Koekie? wat noem hulle daai girl wat die dorp deur draf) Helgart.

Geniet jou week. En onthou. Bly weg van enige witpoeier. Sorg dat jy heel onderbroeke dra. En probeer asb om jou soos ‘n opgevoede mens te gedra.

Goeie waardes, opvoeding, maniere, ens. is tog veronderstel om ons te skei van die ander 40mil in die land.

Wham bam thank you mam

Posted in Uncategorized on Maart 5, 2009 by domparra

Ek sien tot die groot vegter vir vryheid van spraak het ingegee en ‘n IP geblok op sy site. En nou Botha?

Ons het toe die IP     41.247.108.94 gaan trace by een van daai IP trace sites en dit is wat ons kry.

41.247.108.94 IP address location & more:
IP address [?]: 41.247.108.94 [Copy] [Whois] [Reverse IP]
IP address country: ip address flag South Africa
IP address state: Gauteng
IP address city: Benoni
IP address latitude: -26.1833
IP address longitude: 28.3167
ISP of this IP [?]: Telkom SA Ltd.
Organization: Telkom SA Limited
Local time in South Africa: 2009-03-05 09:44

 

Benoni? Wie bly in Benoni? Enige skinderbekkies wat julle van weet wat daar bly?