Agter elke man, staan daar ‘n vrou

Daar is lewe. Hulle het weer iets om voor te veg. Die dames van Steve se spoegblog staan op en daar is sommer ‘n nuwe passie in hulle skrywes.

http://onderdiemaanensterre.wordpress.com/2009/03/10/chucky1-en-chucky2/

Vir lank het hulle in die donker gesit. Stil gebly en die houe gevat. Maar na een inskrywing van Die Baas het hulle weer lewe. Hulle is lus om te veg. Vir volk en vaderland en Steve. Platkuif die vroue is op jou. Pasop

PS: Vriendinne ek hoop van harte hier gaan iets van kom. Maar moet asb. nie te gou opgewonde raak nie. Speel jou kaarte mooi. Moenie jou naam gat maak deur alles te glo wat ander mense vertel nie. Vra maar vir die parras wat so aan Platkuif se lippe hang.

GIRLPOWER!!!!!!!!!!!!!!

Een Reaksie to “Agter elke man, staan daar ‘n vrou”

  1. my mening Says:

    right vs wrong aka tweelingkind

    http://mymening.wordpress.com/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.