GOOOOOOOOOOGLE
En die stemme gons. Het Steve vir Platkuif ontmasker? Gaan hy hom dagvaar? Hier kom groot sports. Ek persoonlik dink die internet is moerse funny en mense moet dit nie te ernstig opneem nie. Veral die klomp wat mekaar wil dagvaar ens.
http://stevehofmeyr.co.za/website/index.php/articles/steves-archived-articles/steve-se
Weet julle hoe om google te gebruik? Ons weet lankal wie is Platkuif. Hoop nie Steve het dit nou eers agter gekom nie.
Die post die anderdag oor Platkuif was maar net spot en bietjie stirr oor al die rumours hier op die afrikaanse blogs. Domparra het gedink dit is snaaks om die rumours bietjie aan te por. Maar as enige iemand regtig wou weet wat Platkuif se regte naam is kon julle maar net gaan google het.
Baie maklik. Google Platkuif met so paar ander dinge by soos afrikaans ens. Dan kom jy by die site uit.
http://pub8.bravenet.com/forum/656562998/
Scroll af. Click op die post wat hy geskryf het. Dit was iets oor erfenis dag. 2006 dink ek. By die post. Click op Reply. En bobsjouuncle daar staan sy naam en van op sy absamail adres. Sedert 2006.
Ek stel weer: Ons dink die internet is moerse snaaks en mense vat dit te ernstig op. Die wat ons nie iemand regtig wil expose nie. Maar as mense nou maak of hulle iets moerse reg gekry het. Dink weer. Ek is seker vele mense wat regtig al in die verlede iets van Platkuif gesoek het, sou al die inligting kon kry.
GOOOOOOOOOGLE …’n vriendin vir elke vrou
Go Steve.
Parras ek hoop nie daai site bly oop en al julle ip adresse is daar as die polisie dalk beslag vat van goedere vir bewyse nie. Dalk kan julle ook gedagvaar word vir goed wat julle kwyt geraak het op bosparra. Hierdie is net rumours. Domparra weet nie hoe werk die wette nie.
Maart 11, 2009 at 2:40 nm
Dink weer! Dit gaan nie oor wat via Google opgespoor is nie en wat jy op Google kan sien/lees nie – dit gaan eintlik oor wat jy NIE op Google kan sien/lees nie –
Maart 11, 2009 at 4:04 nm
Wat jy nie gelees het nie, dis waar die geheime lê
Go Steve go
Maart 11, 2009 at 4:41 nm
Na aanleiding van daardie skrywe van PK oor erfenisdag;
Amper klink PK soos Frankie, die groot kampvegter vir afrikaans.
Hier kom groot sports!
Go Steve!
Maart 12, 2009 at 8:46 vm
Terwyl julle so Google. Probeer asb. ons telefoonlyne opspoor.
Maart 12, 2009 at 9:10 vm
Eers gaan ek julle fokkers dagvaar met die parras se geld. Daarna vlieg ek ver weg. Voor Gulpie my kan trace. Ek is bang vir fokkol, behalwe dat al my t-shirts nie verkoop word nie. Kop julle?
Koop nou!!! Asb. My plokaleers is baie duur.
Maart 12, 2009 at 9:50 vm
LMGA vir julle.
Ek gaan Alpe toe met Pieter Pieletjies se geld.
Bwahahahahaha.
Fok die kindertjies.
Fok Steve.
Fok die Parras.
Fok vir Fokk.
Maart 12, 2009 at 10:23 vm
Weet iemand waar is Dirk Prinsloo? Ek gaan my lappe pak en scram voor Bolmuis my opspoor. Ek, Dirk en Precious gaan lekker tjoppies braai en kanonkoppie drink.
Kop julle?
Maart 12, 2009 at 10:28 vm
Jy gaan nerens nie. Wat de fokk moet ek met al daai t-shirts, voorskote, panty’s ens. maak?
Moenie worry. Ek en my tjommies by Daaglikse Doos gaan net ons naam verander dan kry ons adverteerders en betaal vir jou plokaleers.
Maart 12, 2009 at 5:42 nm
Funny!
Is dit waar fokk(er) hom nou bevind, tussen die dose?