Bewe die broeke?

Mis ek iets?

Ek spandeer nou nie my kosbare tyd om heeldag Bosparra te lees nie, maar iets lyk vir my vreemd.

Vandat Baas Steve sy stem dik gemaak het, het ek nog nie weer iewers op bosparra gelees van ‘n celeb wat aangeval word nie.

Daar was geen post oor Steve, Joost, of enige van hul ander gereelde teikens nie. Platskyf het nie eers iewers by sy stukkie kommentaar onder elke post, iets oor Steve kwyt geraak nie.

IS JY NOU SKIELIK BANG GROOTBEK?

Wonder of Nicolas vir Steve gekontak het na ‘n sekere emailtjie.

Kom Platskyf. Gooi more vir ons weer daai brawades. Gooi so paar van jou snaakse woordjies oor Mnr Bolhuis. Toe choppertjie.  Ons weet jy kan. jy is mos nie bang nie. Kop jy?

21 Responses to “Bewe die broeke?”

  1. submarine Says:

    Stil soos ‘n bedlampie! :roll:

    Fok tog, as daardie dom mense so aan die kekkel gaan innie dam, as grootbek iets van die celebs gepost het ….. Dan wil ek iets oorkom!

    Hoekom moes hy 3 omies gaan konsulteer???

  2. my mening Says:

    jy is reg die hoofparra is nogals stil oor die celebs

    http://mymening.wordpress.com

  3. Missing Choppertjie Says:

    Eks ‘n dapper muis
    kyk hoe stap ek deur my huis
    en daars niks waarvoor ek skrik nie

    Vir niemand is ek bang
    Miskien vir Bolmuis as hy my vang
    Maar daars amper niks waarvoor ek skrik nie

    Vir gulpie gee ek gas
    Hy het nie geweet wie ek was
    Maar behalwe as die deurklokkie lui, is daar niks waarvoor ek skrik nie.

  4. Fokk kuifie hou op moan en gaan verkoop al die t-shirts en kak wat jy bestel het. Daar is nie tyd vir liedjies skryf nie choppertjie.

    As jy vlug saam met Dirk sit ek Missing children op jou spoor. Jy is mos ‘n children

  5. Ek sien ook dat die choppertjie stil is in die dam. Het daai Gear dan nie moerse verkoop by Zoot (spel?) Stores nie??
    Dan noem daagliksedoos vir FrankB ‘n doos? :eek:

  6. VanderMerwe PI Says:

    Daaglikse Doos en Bosparra is een en dieselfde. Dit is Platkuif, Fokk en hulle tjommies se saait. Kyk maar, die blogroll is ook dieselfde.

    Daaglikse doos is ‘n klomp bobejane. Hulle wil elke dag vertel wat se klomp kak skryf Frank. As hulle nie dieselfde mense is nie kan hulle mos daagliks net so baie goed ontleed wat vals is op bosparra. Soos hulle MC projek se gelde wat inrol. Hoeveel, Sper datums ens.
    Dit is so maklik om te bewys hoe baie kak praat bosparra.

    Ek sien hier skryf mense oor die T-Shirts. Ek stuur vir julle mail oor nog kak wat hulle praat.

  7. SA Rocks Says:

    Weet daaglikse doos probeer hard om slim te wees, slaag nie daarin nie!
    Hulle try enige ding om comments vir hulle blog te kry, maar die mense wil nie die aas byt nie!

  8. Ek wonder of Fransie re griffel weer ‘n parra party sal bywoon…. Sy Benoni maniere staan uit soos ‘n seeroog. Hy is ‘n weird obese skarmunkel.

  9. Joost jou rakker Says:

    Joost se minnares in die Huisgenoot

    http://www.facebook.com/people/Charmaine-Weavers/1413254976

  10. @ domparra Says:

    Wat is die rede vir die afname in comments op bosparra?
    Ek het nog laas die geskree van ONS GAAN GROOT gehoor.
    Slim vang sy baas…?

  11. WhistleBlower Says:

    Kyk net wat het Wipneus vir die grootbek in die dam geskryf:

    (((Hierdie spesifieke boodskap is net vir jou katvis: sekere van my inskrywings is nou PASSWORD PROTECTED, bloot omdat jy, e posse laat rond travel het (SKINDERBEK!!!!) oor wat ons daar gesê het (jy dink mos jy is almagtig en ons mag jou nie aanval nie) Moenie op my blog inhack nie, nie jy of jy gabbas! Ek sal dit nie aanbeveel nie, ek het mense, wat jou site so sal bemors dat jy hom nooit weer sal kan gebruik nie) Selfs daai mannetjies (JOU Pêl) in Telkom, gaan hulle moses teëkom, want ek sal sorg dat hulle, hulle werk verloor….. (Vind uit wie is Ray, moenie skrik nie, ek het nog nie betaal nie) Vat so!! Katvis, jy is maar ‘n gollywog Sien jy daai girl in die blou sport motortjie daar buite?, kyk mooi, dis ek Miskien moet jy ouboet D se hulp inroep daar by die vetkryte in UK. Ek sien hy het Bosparra op sy naam geregistreer???? En jy moet versigtig wees wat jy oor enige iets sê waar TQ betrokke is!!! Dinge is nooit net swart en wit nie….. As jy gedink het L Itumeleng Seeco, H Mkhize en N Maseko was ‘n breeze, watch my!!! Jy is soos ‘n nuuskierige vrou, daai vrouens wat met krullers in die hare, sigaret wat uit die mond hang, kaal onder die kombuis deur loer om te sien wat ander mense aanvang!! Dan gaan jy aan die skinder, jy gooi dit op jou site, en sit en lekker kry (no pun intended) elke keer as iemand kommentaar lewer wat in jou smaak val.) Daai mense besef nie eers jy gebruik hulle net om jou eie ego te streel nie. Plaas jy eerder jou finansies herstel….. My persoonlike opinie gaan doen wat jy tog so geniet….. gaan bou eerder model vliegtuigies en probeer motors herstel…. noudat ek daaraan dink, miskien kan jy daar sukses behaal! Miskien is jou hande beter as jou mond!! Wanneer gaan jy jou lesers vertel van jou sondes???? Toedels, moenie te rustig slaap nie hoor!!! )))

  12. my mening Says:

    Guilty vs not Guilty…

    http://mymening.wordpress.com

  13. VanderMerwe PI Says:

    Ek sien Woepsie het kommentaar gelewer op Rapport
    Daar onder die Steve Esmari storie

  14. Dink jy regtig dat dit Woepsie was wat die kommentaar gelewer het?
    Sou hy nie eerder negatief teenoor Hofmeyr wees nie?

    Mev Weideman, 15/03/2009, Lourens
    ek hoop jou kant is skoon…eendag gaan daai goed wat JY aangevang het op Varsity dalk ook op die lappe kom….hoop net Huisgenoot sal dan ook dit naspeur en publiseer. Huisgenoot se joernaliste fokus net op skinder…iets wat die Bybel ons teen waarsku.

  15. VanderMerwe PI Says:

    Ek is seker daar is meer as een lourens in die land.

    4de of 5de comment……. Woepsie

  16. Jammer… ek was verkeerd gewees. Het toe die Woepsie kommentaar gelees. Klink verseker soos hy wat dit geskryf het! ;)

  17. The Truth Says:

    Ek kan net vir daai sielsiek mens sê dat ek Meermin persoonlik ken, ek het haar al ontmoet, en sy is 100% ‘n beter mens as wat jy in jou siek fokken lewe ooit sal wees.

    Die messages kom van meermin se blog. Natuurlik WEEREENS GEGRIFFEL deur die KAKPRATER van Benoni. Jy ou Fransie du Preez & Illana Pretorius is die twee donners wat die mense so lekker vloek.
    Dit was verseker ou suiplap Pretorius se werk gewees – waar Meermin gevloek was. Fransie ek HOOP dat iemand jou gaan KORTVAT. Jy is net so groot donnerse lafaard soos platkop. Is jou vrou so boring – daarom le jy gewoonlik iewers op ‘n blog en skinder. Fokkit ou skarmunkel word wakker. Of is dit die aansienlike hoeveelheid vroulike hormone in jou groot lyf wat jou so baie kak laat praat. Sou jy nog intelligente comments doen dan is die saak pers. Jy gorrel net ouboet. Punt.

  18. hide my ass Says:

    Ou perculator is weer baie bedrywig op die jaofnee website. Groot gewonder oor wie se blog die nou eintlik is. Wat ‘n useless wese is sy tog.

  19. HELP ASB !!! Says:

    Van wie praat skinderbek griffel tog, help asb! Wie de moer worry wie en wat sy maaitjies nou eintlik is. Geen ou maaitjies nie? Wie de moer worry oor sy ou lady se ouderdom? Fan van Ricky het vertel dat Rickylouw nie meer sy maaitjie is nie.

    En laastens Magriet. As jy eerlikwaar dink dat my lewe gaan oor jou en jou eenvoudige bestaan maak jy een moerse fout. As ek moet kies tussen mense soos Xram, Platterfuss, Platkuif, Pluim, Leon, Ricky Louw, Sharon-Cathryn, Fokk, Biker Bess, Dellie, Meermin, Cleo…. fok noem almal met wie jy al kak gesoek het….dan kom jy heeeeeeel fokken laaste.

  20. Wie het die comment 5 March geskryf? Gee aandag aan dit!

    Julle 2 Motherfuckers moet nou stadig met die dreigimente. Me is nie julle speelmaaitjie nie. Sy is ver bo julle vuurmaakplek. Griffies jou fansite is een van die dae hier. Speurder gaan drink ‘n dop, en bid dat pappa jou nog so bietjie sakgeld gaan gee.

  21. Ricky Louw Fan maak die speelveld gelyk en haal vir Griffel uit.
    Fok man Ricky Louw was cool gewees. Hierdie blaasoppie is ‘n nuisance.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.