Ek sit maar net en lag

Vanaand plaas ek so paar gevleulde woorde daar van die dam se kant. Ek kan maar net sit en lag. Wonder of hulle verstaan wat hulle skryf?

http://www.bosparra.com/?p=12968

Comment by Didikind

2009-03-17 15:51:45

Ek mag (en is dalk) vreeslik dom klink, maar kan nie verstaan hoekom mense op blogs so inmekaar se karakters kan klim nie. Ek verstom my oor dit wat ek lees en verstaan die helfte van die tyd nie eens waaroor alles gaan nie????

Meng jou met die semels dan vreet die varke jou breinselle op

<!– –>Comment by Rimpel
2009-03-17 15:53:37

Hulle teiken gewoonlik mense wat deur ‘n moeilike tyd gaan.

Soos Jurie en Hestrie. Joost en Amor. Steve en Natasha. Hulle kinders. Ek wil nie boeke hier skryf nie. Gaan lees maar deur Bosparra se argiewe. Barbie? Boeremag? en en en

<!– –>Comment by Didikind
2009-03-17 15:55:14

Hond eet hond soort? Laat nie die son oor die ander skyn nie. Ai tog, klink of dit almal Afrikaanse bloggers is!

Daar waar jy jou tyd spandeer skyn die son nooit vir niemand nie. Didi

<!– –>Comment by Didikind
2009-03-17 15:59:48

Ek geniet die meeste mense se blogs, naderhand voel dit soos familie en is jy hartseer saam met die skrywer as daar iets gebeur, juig jy as die son weer vir hul skyn. Maar hier is sekere blogs waarmee ek nie eens geassosieer wil wees nie, afgesien van die taalgebruik (kru woorde) is daar ‘n erge venynigheid wat my totaal verboureer. Sal diegene die moed hê om dit wat hulle van ander bloggers sê in hul gesigte te sê? Ek glo nie.

Taalgebruik? Lees jy Woepsie en sy pelle se comments mis?

Sal julle klomp die moet hê om al julle dinge in die celebs en politikuste se gesigte te sê? Ek dink nie so nie. Dit is hoekom julle skuilname gebruik.

 
 
Comment by suidoos
2009-03-17 15:56:16

Rimpel, ek stem saam

As jy my nie eens ken nie, hoe kan jy met gesag enige iets oor my karakter sê ….. eintlik WAAROM wil jy iemand se karakter aanvat ????? Ons doen dit nie van aangesig tot aangesig nie, waarom op ‘n blog?????

Suidoos. Ek is bly om te sien julle ken vir Jurie, Steve, Joost, Barbie en en en.

Julle is belaglik!!!!!!!!!!!!!!!!

En nou is ek klaar gepost vir so paar dae. Voor my lewe ook bestaan uit blogs.

Ek wil nie my daaglikse bestaan voer deur te wonder wie wat van my, of iemand anders, iewers op ‘n blog geskryf het nie. My vriende en familie afskeep agv blogging nie. Dit is die lekker van bosparra aanvat. Jy hoef nie baie tyd te mors nie. Gaan op internet. maak enige post oop. 10min dan het jy iets om oor te skryf.

62 Responses to “Ek sit maar net en lag”

  1. Ek lag saam met Domparra Says:

    Die waarheid wat jy hier geskryf het. Ek glo die parras het die vermoe verloor om iets van die mede parras te bevraagteken!

    Is dit wat Botha met GROEPSDRUK bedoel???

  2. En ek lag net so hard saam Says:

    Ja, beslis. Die klomp parras is gou om sensitief te wees as iets oor hul persoon gese word, maar is die grootste klipgooiers en skinderbekke.
    Ek sien ou Wondernet is nou so besorg oor iemand wat iets van sy skindertong gese het en wag nou dat die persoon aan hom ‘n mail moet stuur om te verduidelik.
    Siestog parras, julle kan uitdeel, maar kan nie die shots op die ken vat nie?

  3. Ek lag saam met Domparra Says:

    Die onvolwasse Wondernet, wat kan ek tog van hom se?
    Ek dink sy vingers jeuk om net weer daardie Disneyland stuff te kan tik.
    Is Wondernet moontlik ook Slobie en Jeff, ek is soos ‘n polisiehond om die parras uit te ruik?
    Ek sien hy vertel dat iemand hom ‘n saadkop genoem het. :-)

  4. Ek lag saam met Domparra Says:

    Dalk is Wondernet ook die nuwe Rimpel in die dam?

  5. Varkvreter Says:

    Ek ken vir parkie. rietrot, spreeu ens. Goed.

    Ek wil nie die comment by mymening plaas nie, want die persoon het geen integriteit nie, en gee inligting van mense wat daar comment uit.

    Hy het my op ‘n date gevat. Die hele aand kon hy oor niks interressant praat nie. Elke woord was net karre, bikes en hoeveel watts het sy speakers. Dit was duidelik dat hy net wil seks kry. Toe ek die aandjie kort knip was hy baie kwaad en ongeskik.
    Nou probeer hy my verneder waar hy gaan. Hy vergeet natuurlik dat hy my vertel het van al sy honderde name hier op die blogs. En ook hoe hy almal moeilikheid gee. Ek is seker dit is hy wat vir Meermin so aanval. Hy het my al vertel van haar blog.

  6. En ek lag net so hard saam Says:

    Varkvreter,ek dink 99 persent van die mans wat op BP comment, is net daar om ‘n los gelukkie op te tel.Woepsie is voor in die koor wat dit aanbetref.En Fokk ook.En dan is hulle die eerstes wat bekke vol het oor Joost en Steve en ander bekendes.Die feit dat Platkuif hulle so beskerm as hulle aanjaag, se mos dat hy dit goedkeur en self daaraan deelneem.
    En die ander kant is ook dat ‘n klomp van die vroumense daar,getroud,ongetroud,geskei,verloof ensovoorts, ook daar is om mans op te chat.
    Onthou julle vir BetsieBoop?En ek is seker sy is weer daar onder ‘n ander nick.
    Goedkoop verby.
    Miskien moet ons dit herdoop na Die Bosparra Hoekie vir Eensames?

  7. Nuwe posting – Ballon Kuns

  8. Trans Karoo Says:

    Jislaaik maar hy is boring. Dis nou Parkie waarvan ek praat. Waarom hy vir Black Adder en Pluim ook so laaggevat het, daaroor wonder ek ook.
    :roll:

  9. Pruimedant Says:

    Ek stem saam. Daar is ‘n klomp snaakse mans op Bosparra. Ek het ook voorheen daar gesels.
    As hulle eers jou epos het. Stuur hulle gereeld sulke liefdes goedjies of vertel hoe ongelukkig hulle in hul verhoudings/huwelike/vorige huwelike is.
    Daar was so Leon wat my gereeld vertel het hoe ongelukkig hy is. Meeste van daardie mans is vreeslik jags en ek dink hulle kry niks nie. Die wat hulle so galbraak oor die celebs wat so ietsie kry.

  10. Trans Karoo Says:

    OMG, die oompie oppie maan nogal. Never a dull moment! :lol:

  11. Trans Karoo Says:

    Fokkit, eintlik is hulle moerse funny!! Die klomp dose :lol:

  12. En ek lag net so hard saam Says:

    Yip, ek dink die lot van hulle is seksueel gefrustreerd en brag dan juis oor hulle potensie, maar back at the ranch hou mamma daai beentjies styf toe.
    En nou sit en skinder hulle met al wat vrou is op BP met die hoop dat hulle ‘n gelukkie kan kry. Dalk op een van die wilde party’s.
    Woepsie is in my oë ‘n tappit. Die dat hy dit nie groot gemaak het in die musiekbedryf nie en nou soveel te sê het oor die wat wel iewers gekom het.

  13. Ek sien ook hulle sê nou skielik almal in die lewe verdien ‘n twede kans, Huh! nou hoekom nou skielik dit begin sê, dit nogal in die parra dam?? waar niemand ‘n kans gegun word nie daar word almal gehaat en sleggemaak!!

    daar loop ook ‘n storie oor hoekom Fokk weg is daar, Ek sou ook Rokof as ek nie betaling kry vir dienste gelewer nie, niemand werk vir beloftes nie ! Dae en maande se werk insit vir beloftes??

  14. Wipneus het vertel dat platkop eerder aandag aan sy skulde moet gee om te betaal – Work, but, no pay :roll:

  15. Nuwe posting – It is better to remain silent …

  16. Dan noem ons maar ou Platkuif ou Piet Promisses! :lol:

  17. Lyk of Illanap nou sannie jammergat speel op Botha se blog. Praat van vroom praatjies. Dit is nou haar onder verdenking profile. :evil:

  18. Hoe meer jy wonner en raai en bespiegel hoe meer maak jy jou naam doos. :lol: :lol: :lol:

  19. HALLO JY:
    Pruimedant daar by March 18, 2009 at 11:26 am: en ander wat so argumenteer en gesels.

    Ek gaan nie preek nie al klink dit dalk so, ek wil net die skaal laat probeer balanseer.

    Weet jy ek het nou die aand op BP gelees toe almal so afgegaan oor die etiek van jag die. Opregte jaters is regverdig en gee die diere wat gejag word ‘n regverdige kans en as ons jagters daardie soort respek teenoor diere betoon kan en mag ons dit ook maar teenoor ons naaste ,blogmaats en ander medemens doen.

    Ek ken die Leon ou van wie julle praat nogal so-so goed. Ons twee was al saam op die maan en hy het saam met my gejag en ek het hom leer ken as ‘n reguit op die man af , praat onder sy eie naam en as hy nie saamstem nie het hy en doen hy dit op ‘n ordentlike manier; as hy dit nie op die blog doen nie mail hy jou en julle gesels dit uit. Hy het nog nooit iemend verkleineer of in die grond ingetrap, in ‘n hoek vasgekeer en geskiet nie.

    As hy huweliks probleme het is dit mos sy persoonlike sake en wie het dit aan jou vertel dat jy dit weet tensy hy dit aan jou as boesemvriend/in en-of vertroueling gesien het. Jou in sy vertroue geneem het om as biegvader of moeder te dien en jy skend daardie vertroue. Maak dit ‘n sleg mens van hom as persoon? Agge nee manne ons mag seker verskil en baklei maar kom ons baklei regverdig.
    Die Slimparras by Bosparra moet versigtig wees wat hulle van Jurie en Hestrie sê. Hy is nog nie skuldig bevind deur die reg nie. Miskien het ons Domparras ‘n hoër IK en meer regverdigheid in ons.
    Laat ons dan ‘n voorbeeld aan die slimparras stel in plaas van saamsing in een groot WILDEPARRA KOOR

    Of wat se die Grootwildjagter alles.

    Pssssssssssstttttttttttttt: Sjoeshhhhhhhhhhh. Groot geheim moenie vir die SLIMPARRAS vertel nie hoor julle.

    Daar is ander onnosel of nie sulke regverdige brawe …SLIMPARRAS… wat mense waarmee hulle al lekker gesels het, aanval, slegsè en verwilder uit die dam uit op baie lelike agterbakse maniere. Julle lees daar saam met my en kan dus nie stry daaroor nie.

  20. Het een van julle Dommies miskien iewers ‘n email adres vir Steve of Joost, omdat ek hulle wil nooi om Junie-Julie te kom jag sodat ons die balans in die natuur kan handhaaf aangesien dit ‘n wonderlike vrugbare seisoen was is ons so bietjie oorbevolk waar dit sekere wild aanbetref.

    Ons doen nie geblik, van bakkies af,verblinding of kampjagte nie die ouens moet loop en soek vir wild waarvoor hulle betaal. Die wild word op die regte manier gejag en dit is harde werk maar baie aangenaam en spanbouend omdat dit ook mense verhoudings verbeter om so saam tyd te spandeer.

    Nie soos wat die SLIMPARRAS dink nie :lol:

    Geen dames word toegelaat om saam met die manne te kom jag nie omdat ons nie daaraan glo nie. Die dames wat belangstel in jag word op ander tye genooi maar hulle is in die minderheid.

    Die jagters wat kom se vroue en meisies kom ook nie saam nie omdat daar nie vir hulle voorsiening gemaak word soos vir die manne oor daardie tydperk nie en daar altyd praatjies ontstaan dat dit ‘n gehoer, rumoer en gesuipery is wat eintlik onwaar is, nie by ons oord nie,dis suiwer manne plesier waarvoor daar baie geld betaal word. :lol:

    Geen man onder die invloed van drank word toegelaat om veld toe te gaan nie. In die aande is daar een of twee wat miskien ‘n bier of twee by die kampvuur sal drink, die res drink ander koeldranke en is so moeg dat hulle net wil eet en gaan slaap want in die oggend staan hulle baie vroeg op om weer te gaan jag, die meeste van die naweek of week te maak.

    geen kitaarslaners word toegelaat nie. :lol: :lol:

  21. Oooooooo Jel Mabalel Says:

    Dink twee keer voor jy weer vleis eet.

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2487834,00.html

    In hof oor vleis, lyke op selfde perseel

  22. What a Fucking Joke! Says:

    Ooooh, nou is die kak wit in die blom op die jaofnee blog!

    Snotblock het vir Steve beledig, en sommer ook vir die b/speurder aan die korthare gegryp! :lol: :lol: :lol:

    Nou is Illanap re al haar stemme dik die bliksem in vir die man van AUS!

    Fokkit ou mal, dronk Illanap, vra vir die dom webpeesterjie van daai blog of hy vergeet het dat hy vir Steve al goed geswets het??

  23. Sien sy is buite haarself van woede vir die man van oorie waters.
    Belaglik!

  24. @ Dom parra Says:

    Dom parra jy sal nou beslis moet wakker skrik – Fransie en Illana moet weet hoeveel vyande hulle op die blogs het – Hulle dink dat hulle alewige insette op die JA-NEE saait waardeer word – Gee net vir hulle perspektief.

  25. @ Perculator re Illana Pretorius re Bin Laden Says:

    nie lekker as jou blog die engiste geselskap is nie
    http://domparra.wordpress.com/2009/03/17/ek-sit-maar-net-en-lag/

    Wakeup and smell the coffee Perculator!! Is jy nou weer clairvoyant?
    Jy en die nuuskierige closet dweller op wie se blog jy so rondhang?
    Fokkit, jy en jou fokkin IQ het diep geduik en versuip? Perculator jy en daai gross closet dweller is die laaste twee incognitos wat iets van ander mense kan gorrel! So much blatant stupidity and double talk!

  26. ????????????????????????? Says:

    Wys jou mys maak net weer jou verskyning!!!
    Jy het een moerse portfolio met info & fotos van sekere kaksoekers!

  27. Illana Pretorius :) Says:

    Mal Magriet, word wakker ou mal rakker.
    Wys jou mys bestaan nie meer nie.
    Punt.

  28. Illana Pretorius :) Says:

    Mal Magriet, het jou seunkie nie vir my ‘n joppie in die U Es of A nie?
    Pappie se gelkies raak nou min en ek kan nie meer so baie rond jakker nie.
    ‘seblief man?
    Ons was dan sukke groot tjomme. Ek en jy en ons.
    For old times sake? :)

  29. Illana Pretorius :) Says:

    Ek rig ‘n uitnodiging aan enige ou om fotos van my op ‘n blog te sit!
    Ek wag veral vir dronkgat Louw om weer sy verskyning te maak.
    Hy is nou goed in sy dop gekruip maar ek wag vir hom.
    Pappa se gelkies sal julle damduikers ry.
    Weet dit!
    Glo dit.
    Punt!

  30. Ooooooooo toggie, wat soek “Ek kyk vir julle” hier, dalkies verdwaal?

  31. Illana Pretorius :) Says:

    Mag ek dan nie deel neem waar julle my naam so ydelik gebruik nie?
    Ek kan seker ook maar my sê sê.
    Pappa se gelkies maak alles reg wat krom is.
    Julle weet mos.

  32. Ja ja en hoe gaan dit met almal?

  33. Is ou JA/NEE nou ook Baasspeurder Faber? Hy is so ver agter. Amper is hy al by die eindpunt. Eers het hy vir Moses van Ouds beskuldig. Toe daarmee gestop. Het hy toe vir Moses van Ouds mail gestuur. :grin:

  34. Grin, kom jy dalk daar van Mauritz se valley?
    In elk geval, ek het ‘n boodskappie vir jou.
    Luister nou mooi vir oom Speurder:

    F.O.A.D

    Ps: Ek en Moses het vrede gemaak.

    Psps:Nee Doos, Ja/Nee is nie my saait nie, maar almal se saait wat welkom voel daar.
    Kop jy of moet jy ‘n onnie gaan soek om dit aan jou te verduidelik?

  35. Het gladnie gese dat dit jou saait is nie.
    Het wel gese dat JA/NEE ook BAASSPEURDER soos jy try jol.
    VREDE gemaak met Moses.
    Jy het vir Moses so beskuldig.
    Clueness soos altyd.
    Gaan beteken iets vir die ekonomie — TOTSIENS.

  36. eina maryna Says:

    domparra jy moet check hoe daai antie van Woterkloof die do0s woord gooi

  37. Clueness, wie ek?
    FOK U!
    Ek is elke sondag in die kerk, baie meer as wat jy of platkop kan sê!
    Ek is manlik en is ‘n PI.

    Fokkit man, klim uit my fokken hare en gaan beteken jy iets vir die fokken ekonomie.!

    Psps:Nee Doos, ek wil nog vir my ‘n blog oopmaak. Sal dit doen as Ja/Nee sy deure sluit. Fokken Punt!

  38. Dit is nie mooi om mense te beskinder as julle nie hulle situasies ken nie. Die mense beledig die meisie met wie Theuns ‘n baba het, maar niemand ken haar of die omstandighede waarin sy groot geword het nie.

    Net so kan julle nie vir Illana beledig as julle nie haar situasie ken nie. Ek ken haar. Sy is nie almal se “cup of tea” nie, maar dit is nie nodig om so aan te gaan nie. Julle weet nie wat in haar lewe gebeur het nie. Mense draai snaaks uit agv omstandighede waarin hulle groot word

    As jy nie iets goed kan sê nie, bly eerder stil. Julle verwoes lewens en dryf mense na drank.

    En weet julle hoeveel het die drankreabilitasie gekos? Fokken baie julle dom poese!!! Twee fokken bottels Chivas ‘n dag is fokkol teen die prys wat daai kliniek vra, Motherfuckers!!!!! Pappie pis bloed om sussie te help, en julle klomp fokkers neuk alles op.

  39. Nie almal se “cup of tea” nie?

    Cup of chivas klink meer na die regte bewoording choppertjies

  40. Illana Pretorius :( Says:

    Pappie se geld gaan julle opfok.
    Watch my.

  41. Hoekom wil julle ‘n foto van Illana kry? Julle kan mos op facebook gaan kyk.
    Dit bring my by ‘n ander punt. Hoekom neem mense fotos met baie filters ens op hulle lense? Dan kry jy hierdie snaakse kleur fotos. IS dit om lelike mense mooier te maak? Hoe moet die lelike dogtertjies voel wie se pappas nie vir duur fotograwe kan betaal om hulle mooier te laat lyk nie.

    Kry ek nou sulke terugflitse van daai meisie met die mooi ge crop te gesiggie op facebook en dan wys hulle later vollyf foto en die screen bars uit sy nate. Dink ek het dit op bosparra gesien.

  42. Illana Pretorius :) Says:

    Muriel, ek het ook gevoelens hoor.
    Maar ek worrie nie want dit is nie ek op Facebook nie.
    Pappa betaal vir al my model klasse en make overs en as daar foto’s hgeneem word, word dit net deur profeesionele mense geneem.
    So, eat your heart out, Dozi-look-alike :)

  43. Hehe en wat het hier gebeur? So baie nuus?? :lol:

  44. Wanneer het Illana haar geslag begin bevraagteken? Was dit voor of na die wynskool opleiding? Sy is nou manlik en die baasspeurder. Hopelik het sy haar AA graad ge-cum.

  45. Vir Illana Piranah Says:

    het julle domparra gelees dis om van te kots.nou besef ek eers werklik hoe siek daai vrou werklik is.en kyk ja/nee nou gaan ek weer illana wees.maar ek geen nie om nie.sies Me ek sal my kop in skaamte laat sak.ek wens nie gewoontlik mense slegte goed toe nie maar jy moet fokken n pyn kry dat jy smeek dit moet verdwyn siek mens.as ek daai illana vrou is dagvaar ek jou vir naamskending,kyk maar aan die ander kant .ek ken nie die vrou nie,dink sy seker meng jou met die semels dan vreet die varke jou.kyk hoe het sy griffel se vrou beledig fok jy ken nie een die vrou nie.btw ek dink sy vrou het meer klas as jy maar net kan droom van.btw dink jy nie ook botha wil ontslae raak van jou op sy site nie.smell the coffee me

    Fok Illana re Anonymous skrik wakker!!
    Daar is sekere mense wat stories van jou op die blogs versprei het!
    Soek die regte culprit. Stop jou beskuldigings antie chivas!
    Weet jy hoeveel vyande het jy. Vra net rond.

  46. KLAS?? GRAAD EEN OF TWEE??? LMGA!! :grin:

  47. Hoe Haaaaa hier is my blog.
    Kom maters laat ons vir platkop en me gas gee.
    http://daantjie.wordpress.com/2009/03/23/hier-gee-ons-vir-platkop-en-me-gas/

    Toedels X

  48. Maters julle kan vir dronkgat Ricky Louw ook goed gasgee op my blog!
    Die dwis het verniet gedink dat ek hom sal vergeet!
    Toedels X

  49. Hehe @ Ou Illana se blog – netso boring soos sy!! :eek:

  50. Hehe @ Ou Illana se blog – netso boring soos sy!!!! :eek:

  51. @ OU ILLANA EN DOM GRIFFEL Says:

    Illana aka die werklose speurder gorrel weer deur haar chivas ego, en wel soos volg:

    Mense, wees gewaarsku met Daantjie se blog:
    Dit is beslis weer net weer Me wat ‘n truuk trek!
    Of probeer!
    Moenie persoonlike info los nie!

    Fok ou perkuleeder aka ou griffel skrik wakker! ME het baie beslis meer tussen haar ore as om so ‘n KAK BLOG soos daantjie oop te maak! Botha se blog was dan ook EERS haar blog gewees. Is dit nou amnesia wat WEER ‘n rol speel by jou ou Illana. Watter truuk wil jy trek met die kak daantjie blog ou chivas. LMGA vir persoonlike info. Is dit nou vingerafdrukke en jou bankrekening nommer waarna jy verwys. DWAAS!!

    Het jy vergeet hoe jy en ander haar beskuldig het. Later het rickylouwfan, wysjoumys, domparra websites bygekom. Sou ou griffel net meer integriteit geopenbaar het sou hy haar nie op die blog as die sogenaamde 123 so gevloek het nie! Hy is die MISTIEKE kakmaker wat mense so vloek!

    Ou Illana aka antie chivas – dit is jy en ou dom griffel wat konfrontasie uitlok. Niemand stel in Illana of dom griffel belang nie! Illana het haarself (net soos dom griffel) keer op keer bewys as twee ULTIMATE KAKMAKERS.

    Illana is 24/7 op die blogs. Is dit waarom haar verloofde haar toegang probeer beperk het tot die internet? Let wel PROBEER.

    Regtig Illana en griffel niemand stel in julle twee belang nie. Lyk of domparra iets van die chivas drinkende huigelaar weet, wat gedeel moet word. Of ou Illana aka die speurder in ‘n R10K GUCCI sonbril parade, who cares?
    Styl en intellek kan jy nie koop nie. PUNT.

    Illana nogals opvallend dat niemand meer die mense op Botha se blog vloek nie – dis nou omrede jy en al jou kak identiteite afwesig is. Stay in hiding. PUNT.

  52. Nou kan almal verstaan waarom Ricky Louw vir Illana Pretorius ‘n laerskool dogterjie genoem het.

    Get a life Illana Pretorius – get a man in your life!

  53. Ek wag nogsteeds vir my maters op my daantjie blog.
    Dankie Peet en Alta vir die inloer by daantjie.
    Platkop ME en dronkgat ricky louw gaan ek baie goed gasgee.
    Ek sukkel nog ‘n bietjie is nie so gekonfyt met die blog ding nie.
    Toedels X

  54. Illana Pretorius :) Says:

    Wie de fok dink jy is jy om my te impersonate?
    Fok weg Me en gaan speel met jou honkies.
    Jou sielsieke ou biets.

  55. Julle moet my kom join op my blog.
    Net nie Platkop, Me, Botha en dronkgat Louw nie.
    Pappa se gelkies gaan julle almal opfok.

  56. Gee jou uit vir ‘n toffie miesies Pretorius en die mense gaan jou kou en ver uitspoeg. :grin:
    LMGA vir pappa se gelkies gaan julle almal opfok. :grin:
    Pappa se gelkies kan nie vir haar ‘n lewe koop nie?

  57. Ai tog, @ die daantjie blog. Het sy moontlik vir daantjie kat ingedagte gehad? :grin:

  58. Illana Pretorius :) Says:

    Pappa se gelkies koop vir my ‘n lewe.
    En verhoed dat ek maaikies soos Me en Dronkgat Ricky het.
    Wela kepela.

  59. oe la la Says:

    Eish Illana! Nie te skerp nie :mrgreen:

  60. Illana Pretorius :) Says:

    Hoekom oe la la?
    Is jy ook biekie jaloers?
    As Pappa se gelkies vir my ‘n lewe kan koop, hoekom moet ek in elk geval skerp wees?
    Geld wat stom is maak reg wat krom is.
    Jy weet mos.

  61. Oe La La! Geld wat stom is maak reg wat krom is. :eek:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.