Hier gaan ons alweer
Irrefokkentasies!!!! Hoeveel keer moet ons nog hoor van iemand se kak lewe. Hoe mense hulle kak gee ens.
As jy jou blog wil sluit of delete. Doen dit net fokken asseblief. Hou op om aandag te soek.
In die tyd wat ek hier en daar afrikaanse blogs lees het dit nou al vele kere gebeur. Elke kort kort soek iemand bietjie simpatie of miskien hits. En die boodskappe stroom in.
Nee moenie!
Ons gaan jou mis.
Fok man. Hoekom gaan julle hulle mis. Julle weet mos hulle is more weer terug. Of hulle gaan weerligstraal-in-die-hol-ervaring beleef en dan vertel. Nee ek het besluit dat mense my nie gaan onderkry nie en verder blog. Frank is mos die ou meester met die taktiek.
http://onderdiemaanensterre.wordpress.com/
http://meermin.wordpress.com/2009/03/12/earth-hour/
Wat is ou Platkop se leuse? Pak jou lappe en scram. Ons wil nie julle geteem hoor. Maak soos daai aap Ricky Louw. As hy vertel hy gaan een van sy vele blogs delete, dan doen hy dit. Soek nie hier aandag nie. Ons weet natuurlik hy gaan weer iewers een oopmaak. En ons wag vir die dronkgat. Alta ook. Ek is seker ek het onglangs ‘n blog raakgesien wat so alla Alta lyk.
Meermin. Ek wil nie eers aan jou kommentaar lewer nie. As selfstandige vrou weier ek om jou blog te lees. Ek wil nie hoor hoe onderdanig aan jou fuctup man is jy nie. Staan op, delete jou blog, hou op tyd mors op die internet en gaan sort jou lewe uit.
Hier die hele post help natuurlik fokolos. Ons gaan dit weer sien. Keer na keer. As jy deur die afrikaanse blogs se argiewe gaan lees, sal jy seker op 90% van hulle dieselfde storie iewers kry. Ons afrikaners is mos deesdae net soos al die ander rasse en kulture. Ons doen fokkol. Maar ons kan kla en kerm heeldag.
PS: As ek gatvol is vir die blog sal hy net so bly staan. Wag tot wordpress hom delete. Of as ek uitvind hoe delete mens dit dan sal jy net eendag hier kom inloer en hy is weg.
PsPs: Ek sal op die volgende post vertel hoe om nie geboelie te raak nie.
Maart 17, 2009 at 8:32 vm
Platkop wou ookal die plug pull, jy het net van dit vergeet!
Het Wipneus nou met blogging gestop omrede sy en Platkop probleme het?
Maart 17, 2009 at 2:18 nm
meermin is nou in ‘n fok jou mood….. KOES!!!!!!
Maart 17, 2009 at 2:19 nm
meermin se blog is nog al die pad oop.
Maart 17, 2009 at 5:14 nm
Oh my word jy is dom….jy is die perfekte voorbeeld van die tipiese Afrikaner. Dom “astrant” padda…bleh! Ek kry skaam vir jou part. Gooi ‘n paar vloekwoorde dan dink jy,jy het nou die mense mooi hulle fortune vertel….oh please.
Maart 30, 2009 at 11:56 vm
Ek lees altyd wat julle skryf!
Dis ‘n mal plek die!!! Wie se plek is die huh?
whahahahaha ek het gedink ek is mal maar julle parratjies (of is dit ‘n vloekwoord) is nog maller as ek, en dit wil gedoen wees!
Ek het baie blogs en mag skryf waar ek wil! Natuurlik spring ek van blog tot blog rond!! En gee Mnr Kuif gas!!
Moet ek my lappe pak en scram???? uh uh ek is nog nie lus nie! Ek het nog eers werk wat ek wil doen!!
Uhmmmm kop jy? Julle moet watch ek kyk vir julle!! Ek ken nie al die leuses of quotes nie! Maar ek leer vinnig!
whahahahahaha
Lekker dag!!