Hokaai stop die Boelie

Hoe stop mens die internet boelies?

Maklik gee geen persoonlike inligting. Wees anoniem.

Andersins maak soos ek. As daar mense is wat jou ken en jy bedryf ‘n blog, doen die volgende.

Moenie mense op jou blog aanval of beskinder nie. Moenie op ander blogs onder jou eie naam mense aanval en beskinder. Iewers gaan jy iemand afpis en dan kan hulle jou kak gee. Veral as jy persoonlike inligting op sites of jou eie blog gee. As iemand jou afpis. Maak ‘n blog soos die oop en gee hulle gas. Wees anoniem. Moenie die blog op gewilde blogs of jou blog gaan adverteer om hits te kry nie. Hulle kan dalk jou IP sien. Of  kry eers een van daai IP generators voor jy dit doen. Moet geen links van jou persoonlike blog of visa versa gee na die ander een nie.

Baie belangrik! Wees versigtig. Moet niemand vertou nie. Die mense waarmee jy heeldag gesels is dalk nie so heilig as wat hulle voorgee nie. Pasop vir wie jy persoonlike inligting email. Net soos jy met sommige vriende in die siviele lewe soms vassit, gebeur dit ook op die internet. So die persoon vir wie jy so gereeld emails stuur, kan miskien kwaad wees vir jou, en dan jou gas gee onder enige naam. Jy sal nie eers weet nie. Oppas vir hierdie mense wat die hele dag en nag op die internet sit. Baie van hulle het ongelukkige lewens en spandeer dan hul tyd hier. Hulle het frustrasies en sal vriendelik met jou wees en altyd vra jy moet hulle mail of jou mail. En as jy weer sien kry jy kak van iemand anoniem wat blykbaar baie van jou weet.

Pasop vir mense wat vra jy moet vir hulle fotos mail. Wat uitvra oor gesellighede, verjaarsdae, waar jy op skool was, waar jy bly, beroepe, persone, bloggers ens. Wat is die storie van nuuskierigheid en die duiwel?

Ek sal graag vir julle ‘n voorbeeld wil wys van ‘n blog wat niemand kwaad maak nie. maar as ek ‘n link na my ander blog gee, dan oortree ek al die bogenoemde reels. {meeste van julle kuier anyway daar}

Dit is baie maklik. Onthou. As jy van jou frustrasies ontslae wil raak. BLY ANONIEM.

Die mense sal altyd die skuld pak op Botha, Griffel, Ricky, Me of Illana.

Maar as jy jou uitgee as ‘n toffie sal jy ge-eet word.

4 Responses to “Hokaai stop die Boelie”

  1. Nuwe posting:
    Slim vang sy baas . . . was die tou inderdaad lank genoeg gewees?

    Goeie riglyne wat jy hier gee. Ongelukkig is die mens maar goedgelowig.

  2. Raai Raai Riepa Says:

    Hier is ‘n boodskap vir jou van die ja of nee websaait,

    Raai, Raai, Riepa, wie sou dit nou weer wees wat vir jou die stront gekots het? :grin:
    Kan jy glo dat daai miesies met die vool al om die uur net met haarselwers daar sit en gorrel? :grin:

    ag vader Me dink jy nog steeds die bloggers is dom.dink jy nog vir een oomblik niemand weet dat mymening en domparra joune is nie.wake up man.jy sien nou niemand gee meer aandag aan jou nie nou gorrel jy sulke kak op jou blogs.dit wat jy daar op domparra gorrel is algemene kennis dwis!!!!

  3. Die Grootwildjagter Says:

    Opsomming deur Nico Nel
    Vandag se gebeurtelikhede Met ‘n Knypie sout.
    http://mymening.wordpress.com/

  4. @ Dom parra Says:

    Dom parra jy sal nou beslis moet wakker skrik – Fransie en Illana moet weet hoeveel vyande hulle op die blogs het – Hulle dink dat hulle alewige insette op die JA-NEE saait waardeer word – Gee net vir hulle perspektief.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.