Vinkel en koljander. Die een lyk nes die ander.

Elke dag lyk Daagliksedoos of is dit nou Kommintaar, meer na Bosparra.

Hulle het groot vertel hoe hulle klaar is met Frank Botha. Hoe die nuwe blog anders gaan wees ens. En toe. Die nuwe blog was skaars op lyn toe begin hulle baklei met WATKYKJY. Hoe lui die leuse? Jy kan vir Jockstrap uit PTA WES vat maar jy kan nie die PTA WES uit Jockstrap vat nie.

Hoekom bly julle nie by julle wenresep nie? Daar gaan nou niks aan op julle site nie. Amper so min soos op die site. Dit is mos duidelik dat julle hits ingerol het van Dellie en haar skinder pelle, toe julle vir Frankie so gedreig en afgekraak het. Dit is wat julle aanhangers soek. Wat dink julle sal gebeur as Jerry Springer sy show soos Oprah s’n probeer maak? Geen van die Danvilliete gaan meer kyk nie.

Nou wonder ek. As ek reg is dat dit dieselfde mense is wat bosparra en kommintaar run. Gaan Bosparra toemaak? Die twee sites lyk en operate dieselfde. Gaan Bosparra delete word omdat hulle dalk bang is vir hofsake?

Wat dink jy? Word die 2 deur dieselfde mense gerun? As bosparra toemaak, gaan platkuif ‘n comeback maak as Komminkuif, Vonkeltaar of KommiNar

PS: Hou by die fokken onderwerp. As jy vir ME, Illana, Ricky, Griffel of platkop wil vloek. Stuur vir ons ‘n email oor iets van hulle wat jou afsit en ons plaas dit op ‘n post waar julle mekaar kan vloek.

Ag ok dan kry ons seker geen comments nie. So vloek mekaar maar. Probeer net asb een comment plaas oor die onderwerp.

56 Responses to “Vinkel en koljander. Die een lyk nes die ander.”

  1. Eerlik waar, ek weet nie wat gaan aan op kommintaar of watkykjy nie.
    Sal daar n draai gaan maak.

  2. 123 blok vir Illana Says:

    Daar is ‘n losprys op Illana se kop, kan jy miskien ‘n tip gee waar sy is? ;)

  3. Illana Pretorius :) Says:

    Ek is in Wôterkloof-Rif.
    Deel met my die losprys en ek gee jou die nommer in Polarislaan waar ek saam met Pappie bly.
    Deal?

  4. fast easy free Says:

    Fast, easy and free?…

  5. @Me re Illana Pitoors Says:

    Illana Pitoors jy gaan sukkel om vir Me agter die blog uit te wys.
    Since when is jy psychic jou ou huigelaar?
    Jy is so obsessief met Me, dis die rede vir jou oorreaksie jou ou verveelde ding.
    Jy is net soos jou tjom ou Griffel, so fokkin agter, julle is amper verby die wenstreep.
    Wat de moer het dit met jou te doen op watter manier platkuif DEFINITIEF spel? Fok, jy is deur die kak, jou ou verveelde ding!
    Fokkof en gaan werk n slag. Punt.

    PS: Jy moes mos in die kerk gewees het dwaas.

  6. Illana Pretorius :( Says:

    Tannie Meraai, jy weet mos nou al my vannetjie is Pretorius?
    Pappa hou nie daarvan as jy ons van opfok nie.
    Hy gaan jou opfok met sy gelkies.
    Weet dit.
    Glo dit.
    Punt.
    Toedels.
    xxx

  7. Illana Pretorius :) Says:

    Me klim nou uit my fokken hare uit, jou biets.
    Weet julle watse worstel stryd ek elke dag stry met myself?
    My verloofde is die een waarna ek met my hele hart en verlore siel smag.
    Kom na Wôterkloof-Rif en kom drink liewerste ‘n chivas saam met my.
    Deal?

  8. oe la la Says:

    Oeeeeeeeeeeeee la la daar gaan ons alweer met die gesuipery. Ek het nou geglo dat jy op die waterkar is. HUH Carika? Lyk of pappie se gelkies vir jou wings gee soos Red Bull. HOE NOuCarika?

  9. Illana Pretorius :) Says:

    ME HIERDIE STUKKIE IS SPESIAAL VIR JOU!!!

    Jy het issues. Jy weet dit – want jou vriende sê dit en jou ma herinner jou gereeld daaraan. Dit gaan nie weg nie; daardie stemme in jou kop wat uitskree dat jy ’n mislukking is, dat jy nooit goed (of mooi) genoeg sal wees nie, dat jy dit nie maak nie, dat jy … en so hou dit aan. Die simptome van jou issues wissel: Soms voel jy ontbloot tussen baie mense, soms onsigbaar. Ander kere is jy die klasnar – want dan voel jy ten minste vir die oomblik dat jy gewild is, dat jy aanvaar word. Of jy verloor jouself in sport, uitgaan, kos, diëte.

    Vertrou Hom. Hy wil jou genees.

    Jammer antie Meraai vir die copy and paste ek is nie ‘n creative thinker nie. Ek lewe deesdae net een ou daggie op ‘n keer. Pappie se altyd dat die res vir hulself sal sorg.

  10. is eenoog steeds die koning? Says:

    Nou het ou Illana eindelik tuisgekom. Met ‘n blog waarop sy haar stempel kan afdruk. Sy is fluks aan die gang om die koerant stories te paste op daantjie se blog. Botha se site het altyd oorgeloop van daardie stories.
    Wat van ‘n pennevrug wat haar eie genoem kan word? Net ‘n voorstel van my kant.

  11. news desk Says:

    Is dit haar blog? Volgens my baie is dit baie deurmekaar.

  12. Bedrog kom in baie Kleure Says:

    Die verwarring heers voort. ME as die ‘moontlik’ jou blog is. Ja of nee re Griffel het op boskakkerinterrupted homself in die voet geskiet. Botha het die IP adres daar geskryf.
    Neem daardie IP adres gaan maak ‘n klag teen wie ookal. Neem die verklaring dan na Telkom waarin die adres staan. Iemand sal wel aandag aan die saak gee. Griffel het daardie aand as 123 homself teenoor jou uitgewoed. Waar die hart van vol is loop die mond van oor? Daardie mens het jou so gevloek. Nogsteeds wil die arme verloorder die kitaar slaan. WTF???

  13. Ja, bedrog kom seer sekerlik in baie kleure, maar die oorwegende kleur kry jy in die parlement.
    Groen, Donkergroen.
    Gaan kyk maar, dit is so.

  14. @ chivas re illana re al die naampies op ou daantjie se kakkerige blog. Says:

    Druppende Illana Pretorius aka al die alliasse op daai kakkerige daantjie blog – wat is jou storie nou eintlik met ander mense in die samelewing?

    Los die mense uit ou chivas – fokkit wie is verlief op jou?
    Jy sit soos die black widow op daai kakkerige blog en teem en bitch!
    Jy soek aandag op enige virtuele manier – jou kop raas ou chivas.
    Het jy toe jou AA graad gemaak ou chivas. Gaan nou vir die PhD.

  15. Illana Pretorius :) Says:

    Ek werk nogsteeds hard aan my graad.
    Dis nie jou besigheid nie.
    Pappie se gelkies gaan jou opfok wat my so uittart.
    Glo dit.
    Weet dit.
    Punt.
    Toedels xxx

  16. Illana Pretorius :) Says:

    Tannie Meraai, ek sien hulle haal jou uit daar op oom Daantjie se blog.
    En jy kan nie daar gaan saam praat nie.
    Siestog vir jou.
    En hulle beweer jy is ‘n koekstamper.
    Is jy regtig bis-sexual?
    Watter ander fetisjes het jy?
    Watter sondes van jou gaan nog uit kom?
    Hoekom gaan vertel jy hulle nie wat werklik tussen jou en my gebeur het nie?
    Gaan kry jou kant skoon.
    Jy kan mos.
    Toedels
    xxx

  17. @Ek kyk vir julle Says:

    Fok Ek kyk vir julle. Gaan soek iewers hulp met die daantjie website.
    Jy doen afbreek aan die taal Afrikaans met jou geroggel daar.
    PsPs. domparra het jy die fotos gekry wat ek aan jou gestuur het?

  18. Illana Pretorius :) Says:

    Sies, moenie so lelik met my praat nie.
    Jy weet mos ek is ‘n kerk-mens.
    Siesa.
    Ek hou van Daantjie se blog.
    Die waarheid kom uit daar.
    Stukkie vir stukkie.
    Soos ‘n legkaart.
    En wys wie Tannie Meraai eintlik is.
    Toedels
    xxx

  19. Ek het dit altyd vermoed dat Illana bi-sexual & ‘n transvestite is.
    Shit man dis waarom sy so moerse laaik van die manne name.
    Dan teef sy so oor pk en fokk.

  20. Illana Pretorius :) Says:

    Nee Anon, nie ek nie, maar Tannie Meraai.
    Sy wou dinge met my doen wat ek nie hier kan noem nie.
    Ek hou van my verloofde-liefie.
    Baie.
    Toedels.
    xxx

  21. Al puzzle wat daar op daantjie se blog is dit wat ou chivas self gorrel.
    Sy het haarself so vasgespin sy weet nie waar sy haar bevind nie.
    Die tyd volgende jaar gaan sy nog al die pad die eensame spermwesie wees.

  22. Verloofde Liefie, hy het jou dan innie woestyn gedrop.

  23. Barend Fourie Says:

    Maar griffel het afgechop onder die snotblock se tong.

  24. Illana Pretorius :) Says:

    Anon, Tannie Meraai wou julle dit laat glo.
    Ek en liefie is steeds baie gelukkig met mekaar, alhoewel hy nog in die UAE is.
    Maar ek en pappa gaan kuier gereeld vir hom.
    So, moenie alles glo wat julle lees wat die Tannie praat nie.
    Soms is haar gemoed nie lekker nie.
    Meeste van die tyd.
    Ek dink sy het ‘n kiem by haar honkies gekry wat haar brein aangeval het.
    Weet julle, haar seunkie in die USA wil ook nie veel met haar te doen hê nie.
    Die dat sy met Eben kontak gemaak het en haar as “Blommie” voorgestel het.
    Ek dink sy dink Eben is ook ‘n onderwyser.

  25. Julle werfetters gaan nog kak by my.
    Ek wil die jaofnee wepsaait oorneem, wag net virrie baas om te confirm.
    ME en dronkgat Louw Platkop wees gereed vir big shots van my kant af.
    Hierdie oom speel nie, ek maak groot marakas.
    FOkken skool slet.
    FOkken PUnt :!:

  26. Heyta so jou verloofde liefie hy es nog?

  27. Wanneer gaan visit jy vir liefie. Jy is dan altyd op die blogs. Daars nooit ‘n pouse nie.

  28. Illana Pretorius :) Says:

    Anon, jy het seker nog nooit gehoor van HSDPA nie?
    Siestog, julle is ook maar lekker ongeletterd wat IT aanbetref.
    Baasspeurder, gee hulle gas.
    As jy gelkies nodig het, praat maar net.
    Pappie se hand is oop vir verdienstelike sake.
    Ps: Ja, liefie is nog.
    Sal julle in kennis stel wanneer ons in die eg verbind sal word.
    Ons sal groot gaan.
    Selfs vir Tannie Meraai en haar honkies uitnooi.
    Ons is nie haatdraende mense nie.

  29. Rosy Posy Says:

    Lekker deurmekaar die blogwereld. Wie is ME, Illana, Mal Magriet? liewe hel julle praat seker van dinge wat 19voertsek gebeur het want ek weet so wragtig as te djimmer nie wie of waarvan julle praat nie. Slaap lekker en moenie nagmerries kry nie.

  30. Illana Pretorius :) Says:

    Hallo Rosy Posy.
    Ek is Illana Pretorius van Wôterkloof-Rif en my pappie het baie gelkies.
    Soveel so dat ek nie nodig het om te werk nie en heeldag net op die internet kan wees en op die blogs kuier.
    My verloofde is in die UAE en ek gaan kuier so nou en dan vir hom.
    Tannie Meraai is Me ook bekend as Mal Magriet van Sinnoville.
    Sy is ‘n blog-pes en treiter almal wat sy kan.
    En stuur fotos on manne met die hoop dat hulle haar beter sal wil leer ken.
    Sy het honkies en ook ‘n platinum mediese fonds want sy het baie pyn in die bene en soms op ander plekke op en in haar lyf.
    Sy hou van onderwysers en het ‘n seun in die VSA.
    Sy noem haar ook self Blommie as sy op mans se blogs kommentaar lewer.
    Maar ons dink sy het permanente verblyf reg in Weskoppies.
    Haar kop hak gereeld uit.
    Pasop vir haar.
    Net ‘n baie vriendelike waarskuwing.
    Sy is op al die blogs bekend as iemand wat lekker kan vloek en soek skoor met almal.
    Lekker doeks.
    Toedels.
    xxx

  31. Illana Pretorius :) Says:

    Domparra, wat gaan hier aan?
    Kuier die mense nie meer saam met jou nie of is Tannie Meraai weer “op vakansie” ;) dat daar nie meer “stemme” is wat praat nie?
    Tannie Meraai, laat weet maar as pappie moet gelkies stuur vir jou kuier in Denmar en of ons dalk die honkies moet gaan haal om by ons te kom bly hier in Wôterkloof-Rif.
    Ons sal hulle mooi op pas tot dat jy weer ontslaan word.
    Belowe.
    Toedels.
    xxx

  32. Koerantverkoper Says:

    Die mooi blondine met die tatoe in die Joost-seksvideo praat eksklusief met Rapport.
    Sy maak skok-beweringe:
    * Joost sou aan haar gesê het dat hy en sy vrou, Amore, ” ‘n oop huwelik” het;
    * Sy sê Joost het die dwelm CAT gebruik en by geleentheid sy eie pakkie daarvan rondgedra;
    * Sy sê Joost het op haar bly jagmaak omdat sy nooit tot seks met hom ingestem het nie.
    * Sy sê Joost gril haar. “Sy voete en sy asem stink”.
    * Sy sê sy vrees vir haar lewe en sou “vir altyd”" stilgebly het as “Joost se mense” haar nie probeer intimideer het nie.
    Volledige berigte oor die onderhoud met haar sowel as video-uittreksel daarvan sal Sondag om 14:00, Suid-Afrikaanse tyd, aanlyn gepubliseer word.

  33. Koerantverkoper Says:

    Die DA het vir Niekie van der Berg, en nou het Cope vir Bertie van Egoli!

    En as die Congress of the People (Cope) daarin slaag om op 22 April 15% van die stemme te trek, gaan Hennie Smit (Bertie) in die parlementsbanke in Kaapstad beland.

    Hennie is no. 31 op Cope se nasionale lys.

    “Jong, dan gaan jy sien hoe gaan die poppe dans. Dit gaan nie net heeldag ’n teedrinkery wees nie. Ek gaan praat dat dit bars en die manne op hul tone hou.

    “Ek het nie eens twyfel dat ek parlement toe gaan nie. Ons gaan meer as 15% van die stemme trek. Ons gaan sommer ’n hele klomp wees wat parlement toe gaan,” sê dié gewilde akteur.

    Vandag word Hennie saam met dr. Allan Boesak, Wes-Kaapse premierskandidaat van Cope, in Atlantis ingespan om stemme te werf.

    “Dit was ’n hartsbesluit om by Cope aan te sluit. Die tyd is ryp vir ’n bewindsverandering. Ek was van die begin af by Cope betrokke en het ook die stigting in Bloemfontein bygewoon.

  34. http://jv.news24.com/Rapport/Video/0,,752-2328_2493317,00.html

    Eheeeeeee Eheeeeeeee

  35. Hoe hoog is die ene se IK?

    Die vrou in die seks-video saam met Joost van der Westhuizen sê die oud-Springbok het in 2006 die dwelm Cat in ’n spesiale sakkie saam met hom gedra.

    Sy het die afgelope week vir die eerste keer gepraat oor die video en haar verbintenis met Joost.

    Sy sê dit ís hy in die video en dít was nie hul enigste skelm ontmoeting nie.

    Me. Marilize van Emmenis (24) beweer Van der Westhuizen het haar boonop gevra om vir hom as dwelmverskaffer op te tree.

    Hulle het minstens drie keer saam gekuier en Cat gebruik.

    Van Emmenis sê sy praat nou uit omdat sy vir haar veiligheid vrees.

    Vreemde mans het die afgelope paar weke – sedert die bestaan van die video op 15 Februarie in Rapport onthul is – by haar ouerhuis in Hartbeespoort opgedaag en sy het ’n dreig-SMS ontvang.

    Daarby het Van der Westhuizen se private ondersoeker, mnr. Mike Bolhuis, haar gebel en oor haar persoonlike omstandighede uitgevra. Hy het haar gevra “of dit sy saam met Joost in die video is”.

    Dit het haar laat besluit om ’n einde te maak aan alle bespiegelings oor die identiteit van die man wat in dié video op sy sy ’n wit poeier lê en snuif.

    “Dis Joost. Ek is die filmster,” het sy Donderdag in Hartbeespoort gesê.

    “Niemand wou my glo dat Joost snuif nie. Almal het gesê ek lieg. Maar dis die waarheid.”

    Van Emmenis vertel Van der Westhuizen het haar kort ná hul kennismaking einde 2005 by ’n restaurant in Pretoria gevra om Cat aan hom te verskaf.

    Sy moes dit in ’n koevert met sy naam op by sy vulstasie in dié stad “afgee”.

    “Hy het gesê my Cat is lekkerder as syne. Maar ek het geweier. Ek het aan hom gesê ek deal nie met dwelms nie.”

    Van Emmenis verskaf die redes waarom sy, haar destydse kêrel en twee vriende einde 2006 besluit het om ’n steelvideo van die sportheld te maak:

    • om te bewys hy gebruik dwelms;

    • om te bewys hy verkul sy vrou, Amor;

    • om sy plaery van haar (Van Emmenis) te staak; en

    • om te bewys dat hy sy reputasie as rolmodel vir sportlui, kinders en Christene nie werd is nie.

    “As Joost sê dis nie hy in die video nie, sê ek dis pophuisstories,” sê Van Emmenis.

    “Hy het aan my gesê hy doen wat hy doen omdat hy en Amor lief is vir mekaar, maar ’n ‘oop verhouding’ het.

    “Nou maak hy sy vrou die verkeerde een. Hy’s ’n celeb. Pleks dat hy sy dinge gestop het.

    “Hoekom my nou die tert in die verhaal maak? Ek breek nie huwelike nie.”

    Van Emmenis sê dit grief haar dat sy voel haar lewe is nou in gevaar.

    “Ek kan nie glo Joost bring die Here hierin nie,” sê Van Emmenis.

    http://jv.news24.com/Rapport/Video/0,,752-2328_2493316,00.html

  36. Ondersteun Petisie Skors vir Joost Says:

    Ondersteun die Petisie om vir Joost te skors!!

    http://www.mypetition.co.za/index.php?page=sign_petition&petition_id=330

  37. nee ek dink nie dis n april grap nie.
    Botha is nie n man van baie woorde nie
    hy het Me se speelplek onder haar uitgeruk
    sy het net n klomp kak gegorrel
    hoop me se siel rus nou
    en as Botha n come back maak sal dit onder n ander naam wees
    soos n gese het Botha is oorlede 19 maart.

    dankie botha vir die wonderlike tyd innie bos.
    dankie dat ek die parras goed in hulle moer kon vloek innie bos.

  38. Parkie se Dubbelganger Says:

    Nou mag ander commin parras DOMPARRA gebruik om die ander parras goed sleg te se en te vloek of dalk moet ons soos een man saamstaan en ‘n nuwe blogg skep daarvoor. Botha sit seker van iewers af en watch almal en ek sien al hoe hy skalks lag vir al die dommes wat dink almal is net so dom soos party damduikers dink ander is parras is.

  39. wow ou malles het nou net haar blogs oor om tjol te praat.RIP ME……….
    dit was nie enigste manier om van Me ontslae te raak.ja/nee laat daai
    bom ontplof dat die merrin nou vir altyd gaan rus.
    Toedels X

  40. die regte donnie darko Says:

    ma nou is mal antie lissie in n moerse flat spin oor botha en me…gooi die dop antie! kop jy….punt.

  41. Hence TOETENTAAL Says:

    en waar gaan Me nou kak maak.Botha het besef Me het daai blog toetentaal opgefok.

    Hence TOETENTAAL… LMGA!!!
    Wie gebruik nou weer sulke antieke Afrikaanse woorde???
    Steek net gou die handjiein die lug…. Fanks!!!

  42. Hence TOETENTAAL Says:

    en waar gaan Me nou kak maak.Botha het besef Me het daai blog toetentaal opgefok.

    Hence TOETENTAAL… LMGA!!!
    Wie gebruik nou weer sulke antieke Afrikaanse woorde???
    Steek net gou die handjie in die lug…. Fanks!!!

  43. Illana Pretorius :) Says:

    Hallo Tannie Meraai.
    Jy gee jou darem lekker weg, i.e as Hence TOETENTAAL.
    Met ons gesamentlike vriend Botha se “afsterwe”, waar gaan jy nou roer en ander mense tot virtuele selfmoord dryf?
    Laat weet my, dan kom kuier ek so nou en dan vir jou daar.
    Toedels
    xxx

  44. INTERESSANT verkeerd gespel? Says:

    Anderdag dan maak ons weer so.
    Presies waar en hoe weet ek nog nie.
    Regte tyd en regte plek sal ons weer kop uitsteek.
    Interresante foto’s sal gepost word.
    Leesstof wat jou sal laat skater van die lag.
    Fantastiese staaltjies sal vertel word.
    Oop gesprekvoering met mense wat eerstehandse kennis het.
    Onderhoude met die wat al deurgeloop het.
    Lekker lag.

    Raai net wie het nog altyd INTERESSANT verkeerd gespel??

  45. Illana Pretorius :) Says:

    Wie Tannie Meraai, wie?
    Platkopkuifie-kind dalk?

  46. dontdodrugs Says:

    Daar wag Baaspeurder met al haar stemmetjies in die kop vir griffel om tog net ‘n moerse aankondiging te maak.
    Now you never ———Baasspeurder time to wake up.

    Die dae van wonderwerke is lankal verby. Behalwe vir die wat in Angus Buchan glo ——- julle sal dalk eendag die lig sien.

  47. Illana Pretorius :) Says:

    Tannie Meraai, waar wag Baasspeurder op Griffel?
    Vertel my, ek wil hulle graag gaan ontmoet.
    Klink na twee INTERESSANTE mense :)

    Ps: Hoe ganit met die honkies?

    Psps: Gaan jy ons vriend Botha se ter aarde bestelling bywoon?

    Pspsps: Wanneer klok jy weer in by Denmar?

  48. Illana Pretorius :) Says:

    Charlie van ja of nee jy is verkeerd my ding.
    Daantjie is my blog nie Me sin nie.
    Ek sukkel soms met die Ingils.
    Jammer man.
    Toedels xxx

  49. Vryheid van Spraak…

  50. wakker word! Says:

    Illana aka Anonymous op JA/NEE website, jy moet wakker word.
    Daardie artikel van Steve is van Oktober 2008!
    Toe jy Steve se naam raaklees toe is die res van die artikel vir jou ‘n blank? :???:

    ‘Julle is nie alleen nie,’ sê Hofmeyr aan gesin van slagoffer
    Oct 08 2008 09:58:13:710PM – (SA)

  51. Illana Pretorius :) Says:

    Tannie Meraai aka wakker word, dit is regtig nie ek wat as Anon op Ja/Nee kommentaar lewer nie. Ek doen dit onder my eie naampie. Regtig.
    Maar daai storie is waar.
    Gaan lees op die onderste skakel:

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2495312,00.html

    Ps: Hoe gaan dit met die honkies?

  52. Skerpskutter Says:

    Ek het gelees op bp . Platkop kan nie n dag laat verby gaan sonder om iets sleg van Steve te se nie. n trixie het hulle goed vertel toe word sy nou baie goed aangevat. Nou sy seker ‘n no-no daar. Fokken pateties is dit nie?.

  53. Charlie jy is natuurlik die webmaster van JA/NEE.
    Weereens daantjie is my blog.
    Wat is vir jou so moeilik om te verstaan?
    Ek speel op jou blog ook onder verskeie naampies.
    Jy is behep met ander mense wat hulle gladnie eers aan jou steur nie.
    Wat ek eintlik vir jou wil sê is dat jy vaal en boring is.
    Toedels xxx

  54. Wat Nou? Says:

    Moenie tot op griffel se vlak daal nie maak net SY van DU PREEZ. Elke dag, nag.
    Van Januarie tot Desember. Punt. Gaaaaap.

  55. Internet trolle Says:

    Ek het toevallig op hierdie blog afgekom en moet bieg, my mond hang oop na ek hierdie comments gelees het. Ek is ook bewus van en het swaarde gekruis met n vrou van sinoville wat al baie jare groot skade op die afrikaanse blogosfeer veroorsaak het. Ek wil nie n ander site adverteer nie so verskoon tog, maar, Illana Pretorius, op hierdie draad http://longdrop.co.za/forum/index.php/topic,879.0.html is minstens 17 van die sinoville vrou se aliasse gelys, en dis net so vinnig wat die deelnemers kon onthou. Laaste alias was ‘malmyt’. So nou kan mal magriet bygevoeg word.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.